Vroue 2021

Kom wees deel van hierdie geleentheid!

Wees deel!

Als wat jy moet weet...

DATUM:
18 Junie 2021 vanaf 18:30, en dan ook
19 Junie 2021 vanaf 08:30

TEMA: Die Eerste Liefde

SESSIES: Prioriteite van Liefde, Bande van Liefde, Seisoene van Liefde, Dimensies van Liefde

ONTDEK: Ons ontdek dat hoe God se liefde die basis van alles in ons lewens kan wees; hoe Sy liefde ons identiteit vorm, ons behoud is en ons motivering is. In Sy liefde is alles volmaak.

SPREKER: Jessica van der Walt

WIE IS JESSICA?
Jessica is gebore in Pretoria en groot geword in Naboomspruit. Sy is met Hendrik geroud en het drie kinders.

Om te sien hoe ander hulle volle potensiaal en roeping uitleef, maak haar geweldig opgewonde! 
Die Bybelvers na aan haar hart: Filippense 3:10 – Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood
Jessica se wens vir elke vrou is: Om God se onvoorwaardelike liefde te ken, te leerken en in die kennis en ervaring daarvan te leef!
Jessica sien uit om op 11 Julie, hierdie jaar, ouma te word!

Sit jou naam op!

Laat ons jou op hoogte hou...

11 + 9 =