Het jy 'n deurbraak nodig?

Ons wil graag vir jou bid

Filippense 4:6

“Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen.”

DANKIE HERE

Here, ek sal U prys
met my hele hart.
Ek sal vertel
van al u wonderlike dade.
Ek sal juig in die vreugde
wat U gee.
Ek sal u Naam prys,
o Allerhoogste.

Bid vir my

2 + 4 =